id
stringlengths
1
6
contents
stringlengths
0
3.18k
79704
Die Europese vlieëvanger (Muscicapa striata) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël na feitlik alle beboste habitats, van woudrande tot halfdorre savanne. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 15 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Flycatcher. Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys va...
133878
Die groot kaktusgrondvink (Geospiza conirostris) is ’n spesie sangvoëls in die darwinvinkgroep van die familie Thraupidae. Darwinvinke kom net op die Galapagos-eilande voor en is nie naby verwant aan ware vinke nie. Die groot kaktusgrondvink is inheems aan die Galápagos-eilande, waar dit net op Española-, Genovesa-, Da...
295383
’n Skeurvallei (ook genoem ’n sinkdal of slenkdal) is ’n reguit laagland tussen verskeie hooglande of bergreekse wat geskep word deur ’n geologiese skeur of breuk. ’n Skeurvallei vorm op die grens van twee tektoniese plate wat in teenoorgestelde rigtings beweeg of by ’n oopspreiding van die aardoppervlak, en dit word v...
13932
Die bensodiasepiene is 'n klas van psigotrope geneesmiddels met angsverligtende, spierverslappende, hipnotiese en antikonvulsiewe eienskappe. Dit word dikwels gebruik vir die korttermynverligting van erge angs of slaaploosheid. Langtermyngebruik kan geneesmiddelafhanklikheid tot gevolg hê. Dit word vermoed dat die bens...
127230
Die Klein St. Bernardpas (Frans: Col du Petit Saint-Bernard, Italiaans: Colle del Piccolo San Bernardo) is 'n bergpas in die Alpe op die Frans-Italiaanse grens en is 2 188 m bo seevlak. Dit is tussen Savoie, Frankryk, en die Aostavallei aan die Italiaanse kant op die suide van die Mont Blanc-massief. Die pas het sy naa...
7766
John Frederic Lewis (14 Julie 1805 – 15 Augustus 1876) was 'n Engelse skilder. Hy is in die waterverfskilderkuns bekend vir sy uitbeelding van omgewings in die Midde-Ooste. Sy vader, Frederick Christian Lewis (1779-1856), was 'n graveerder en landskapskilder. Old Church Galleries Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry...
18530
Ryk Tulbagh (Utrecht, 14 Mei 1699 – Kaapstad, 11 Augustus 1771) was die goewerneur van die Kaap de Goede Hoop van 27 Februarie 1751 tot 11 Augustus 1771. Ryk Tulbagh was die oudste seun van Dirk Tulbagh en Catharina Cattepoel. Dirk Tulbagh was in diens van die State-Generaal in Utrecht maar is in 1704 na Bergen op Zoom...
250558
Remco Campert (gebore op 29 Julie 1929) is 'n Nederlandse skrywer, digter en rubriekskrywer. Remco Wouter Campert is gebore in Den Haag as die seun van die skrywer en digter Jan Campert, skrywer van die gedig De achttien dooden, en die aktrise Joekie Broedelet. Sy ouers se paaie het geskei toe hy drie jaar oud was, wat...
285417
Walther Heinrich Alfred Hermann von Brauchitsch (4 Oktober 1881 - 18 Oktober 1948) was 'n Duitse veldmaarskalk en die opperbevelhebber van die Duitse leër tydens die Tweede Wêreldoorlog. Brauchitsch, gebore in 'n aristokratiese militêre gesin, het in 1901 die weermagdiens betree. Gedurende die Eerste Wêreldoorlog het h...
364587
Die 2006 Verenigde State Grand Prix is op 2 Julie 2006 by die Indianapolis Motor Speedway gehou en is deur Michael Schumacher in 'n Ferrari gewen.
26616
Natuurlike seleksie is 'n verskynsel in die natuur waar sekere voordelige evolusionêre kenmerke aan organismes deur middel van voortplanting bó die kenmerke van ander organismes gekeur word, en dus mettertyd 'n groterwordende prominentheid handhaaf. Elke bevolking bestaan uit baie individue. Alhoewel die individue baie...
81534
Takeo Takahashi (高橋 武夫, Takahashi Takeo?, 13 Mei 1947 -) is 'n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf. National Football Teams Japan National Football Team Database Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
203468
Hymedesmia omissa is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse). Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Hymedesmia en tot die familie Hymedesmiidae. Die wetenskaplike naam van die...
240440
Al Rodrigo is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Last Rites (1988), The Birdcage (1996), House of Sand and Fog (2003), en Despicable Me (2010). 1988: Last Rites 1996: The Birdcage 2003: House of Sand and Fog 2010: Despicable Me 1991: Riders in the Sky Al Rodrigo in die Internet-rolprentda...
63320
Versfeldpas is 'n bergpas wat toegang tot die bergplato net ten weste van Piketberg verleen. Op 680 m bo seespieël bereik die pas sy hoogste punt en dit het 'n maksimumhelling van 1:12. Lys van bergpasse in Suid-Afrika Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
117236
Die 2011 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 13 November 2011 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die agtiende en voorlaaste wedren van die kampioenskapseisoen. Nota: Slegs die top vyf plekke word aangedui vir beide uitslae.
60290
Peter Blum (1925–1990) was 'n omstrede Afrikaanse digter. Hy is weens sy teenkanting teen die destydse beleid van apartheid twee keer Suid-Afrikaanse burgerskap geweier. Blum arriveer op die ouderdom van twaalf in Suid-Afrika, en was toe reeds verskeie tale magtig, insluitende Duits en Italiaans. Hy gaan skool in Durba...
62966
Die NG gemeente Beaufort-Wes, gestig op 16 Mei 1820, is die negende oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland en die 12de oudste in die hele Kerk. Hoewel die NG gemeente Somerset-Wes reeds in 1819 gestig is, word Beaufort-Wes se stigtingsdatum tradisioneel as 1819 aan...
99518
Paradise Cay is 'n nedersetting, 3 km suid van Point San Quentin, in die noordweste van Kalifornië. Dit is 'n nie-geïnkorporeerde enklave wat deur die dorp Tiburon in Marin County omring word. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
287398
Lisa Flanagan is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Australian Rules (2002), Look Both Ways (2005), en Strangerland (2015), en in die televisiereeks Glitch (2015). 2002: Australian Rules 2004: Queen of Hearts 2005: Look Both Ways 2015: Strangerland 2015: Dawn 2008: Double Trouble 2012:...
15500
'n Antigeen (Grieks: anti= teen + gennan = vorm) is enige ligaamsvreemde stof wat na inokulasie in die liggaam in staat is om aanleiding te gee tot die vorming van antiliggame. Die is 'n stof wat 'n immuunrespons stimuleer. Antigene is gewoonlik proteïene of polisakkariede, maar kan enige tipe molekule wees, insluitend...
117244
Jacobus Johannes (Koos) Venter (distrik Colesberg, Kaapkolonie, 22 Maart 1814 – plaas Broekpoort, Bethulie, Oranje-Vrystaat, 28 Januarie 1889) was ’n Vrystaatse boer, politikus asook stigter van die Gereformeerde Kerk in die Oranje-Vrystaat en leier in dié kerkverband. Hy was 'n lid van die Volksraad van die Oranje-Vry...
80761
'n Tragikomedie soos afgelei kan word uit die naam, is 'n tipe drama waarin tragiek en komedie ineengeweef is. Die term word vir dramas van uiteenlopende aard gebruik aangesien daar geen ooreenstemming bestaan oor die elemente ter sake nie. Griekse en Romeinse dramas is normaalweg streng geskei tussen drama en komedie,...
334
Tshwane is vanaf 5 Desember 2000 'n metropolitaanse gebied in Gautengprovinsie, Suid-Afrika, wat die stad Pretoria insluit. Dit bestaan uit 13 voormalige stads- en dorpsrade, en word bestuur deur 'n besturendeburgemeesterstelsel. Die munisipale gebied beslaan 6 298 km2, en het 'n bevolking van nagenoeg 2,364 miljoen me...
57494
Philippi is 'n township in Kaapstad, Wes-Kaap. Volgens die 2011-sensus het Philippi 'n bevolking van 200 603 gehad. Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Philippi ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring...
250560
Hugo Maurice Julien Claus (Nederlands:ˈɦyɣoː ˈklʌu̯s; 5 April 1929 – 19 Maart 2008) was 'n toonaangewende Vlaamse skrywer wat onder sy eie naam gepubliseer het sowel as onder verskeie skuilname. Claus se literêre bydrae deurkruis die genres van drama, die roman, en ook poësie. Hy het ook 'n beduidende erfenis gelaat as...
190998
Wagwoord 'n Wagwoord is 'n woord of tekenreeks wat gebruik word vir gebruikerverifikasie om identiteit te bewys, of toegangsgoedkeuring tot 'n hulpbron te verkry. 'n Wagwoord moet geheim gehou word van diegene wat nie toegelaat word nie. In moderne tye word gebruikername en wagwoorde gewoonlik gebruik deur mense tydens...
195846
Poecillastra is 'n genus van sponsdiere uit die klas van die Demospongiae (gewone sponse). Poecillastra antonbruunae (Carvalho, Desqueyroux-Faúndez & Hajdu, 2011) Poecillastra ciliata (Wilson, 1925) Poecillastra compressa (Bowerbank, 1866) Poecillastra crassiuscula (Sollas, 1886) Poecillastra cribraria (Wilson, 1904) P...
7609
Bariloche (amptelik: San Carlos de Bariloche) is 'n gewilde vakansieoord met 108 000 inwoners in die provinsie Río Negro (Argentinië), in die hart van die Nasionale Nahuel Huapi-park en aan die oewer van die Nahuel Huapi-meer. Die stad het 'n sterk Sentraal-Europese voorkoms, aangesien die voorvaders van baie inwoners ...
2966
Die jaar 840 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. 19 Januarie – Michael III, keiser van die Bisantynse Ryk († 867). Onbekend – Pous Johannes IX in Tivol...
3614
Die jaar 296 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. 30 Junie – Pous Marcellinus volg Pous Gajus op. 22 April – Pous Gajus, die 28ste pous van die Rooms-...
306614
Die Nieuwoudtville-tolbos (Leucadendron remotum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap waar dit voorkom op die Bokkeveld-eskarp suid van Nieuwoudtville. Die struik word 1.7 m hoog en blom van Augustus tot September. Die plant...
286118
Joyce Hilda Banda (née Mtila; gebore 12 April 1950) is 'n Malawiese politikus wat van 7 April 2012 tot 31 Mei 2014. die president van Malawi was. Sy is die stigter en leier van die People's Party, wat in 2011 tot stand gekom het. Sy was 'n opvoeder en 'n voormalige vroueregte-aktivis en was vanaf 2006 Minister van Buit...
372320
Watsonia rogersii is 'n plant wat tot die genus Watsonia behoort en vorm deel van die fynbos. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg en ooswaarts tot by Hermanus en die Riviersonderendberge naby Villiersdorp. Daar is tien subpopulasies bekend waarvan vier in natuurreserva...
129232
Witbloedselle, ook bekend as leukosite, is die selle van die immuunsisteem wat die liggaam teen kieme beskerm. Alle witbloedselle ontwikkel uit hematopoietiese selle: multipotente selle (selle wat in verskillende seltipes kan ontwikkel) in die beenmurg. Witbloedselle kom oral in die liggaam voor, veral in die bloed en ...
224797
Nuwe aarde is ’n uitdrukking wat in die Bybel gebruik word om die finale toestand van die verloste mensdom te beskryf. Dit kom voor in Jesaja 65:17 en 66:22, 2 Petrus 3:13 en Openbaring 21:1. Dit is een van die sentrale leerstellings van die Christelike eskatologie; in die geloofsbelydenis van Nicea word daarna verwys ...
5457
Kroasië (Hrvatska [xř̩ʋaːtskaː]), amptelik die Republiek Kroasië (Kroaties: Republika Hrvatska luister (hulp·inligting)), is ’n klein land tussen die Middellandse See en Sentraal-Europa. Sy staatsgebied strek van die voetheuwels van die Juliaanse Alpe in die noordweste tot die Pannoniese Vlakte in die ooste, oor die Di...
122231
Hierdie artikel handel oor die stad in Skotland. Vir ander gebruike, sien Dundee (dubbelsinnig). Dundee ([dʌnˈdiː]; Skots-Gaelies: Dùn Dè [ˈt̪uːn tʲeː]), amptelik City of Dundee, is Skotland se vierde grootste stad en die 51ste mees bevolkte stedelike gebied in die Verenigde Koninkryk, met 'n bevolking wat teen die mid...
19726
Die vlag van Engeland is die Sint Joriskruis. Die rooi kruis het in die Middeleeue en in die Kruistogte as ’n embleem van Engeland verskyn en is een van die vroegste embleme wat Engeland verteenwoordig het. Dit het die status van nasionale vlag van Engeland verwerf tydens die 16de eeu. Sint Joris het die beskermheilige...
8490
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Pole (volk). Die Poolse taal (Pools: język polski, polszczyzna [ˈpɔlski]) maak deel uit van die Lechitiese groep van die Wes-Slawiese tale, 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie. Dit is nou verwant aan Kasjoebies, Tsjeggies, Slowaaks en Sorbies en...
56494
Die Suid-Afrika-Wet is die wet waardeur die Unie van Suid-Afrika tot stand gekom het en het bepaal dat die eenwording van die vier Britse kolonies in Suid-Afrika moes plaasvind binne 'n jaar na die aanname van die wet in 1909. Dit het gevolg op die Nasionale Konvensie van 1908 tot 1909 waar verteenwoordigers van die Ka...
39199
Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse sokkerklub. Vir die Britse musiekgroep, sien Kaiser Chiefs. Kaizer Chiefs is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat op 7 Januarie 1970 in Soweto, Johannesburg gestig is. Die span se bynaam is Amakhosi, wat "here" of "kapteine" in Zoeloe beteken. Hulle speel gewoonlik hulle tuis...
28235
Stavanger [staˈvaŋər] is die vierde grootste stad in Noorweë met 'n oppervlakte van 71,4 vierkante kilometer en 'n bevolking van 127 506 (soos op 1 Januarie 2012). Die metropolitaanse gebied van Stavanger-Sandnes is die derde grootste in die land met 181 300 inwoners. Stavanger lê op 'n skiereiland in die noorde van di...
45089
Die vlag van die Outonome Spaanse stad van Ceuta is ongeveer in 1415 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n girovorm in agt driehoeke van swart en wit met die stadswapen in die middel van die vlag. Die girovorm van die vlag is identies aan die vlag van Lissabon om die verowering van die stad deur die Portugese...
29895
Havana (Spaans: La Habana) is die hoofstad van Kuba. Die stad is op 25 Augustus 1515 deur die Spanjaarde onder Diego Velázquez de Cuéllar as Villa de San Cristóbal de La Habana gestig en op 16 November 1519 tot die huidige plek geskuif. Koning Filips II van Spanje het op 20 Desember 1592 stadstatus aan Havana verleen. ...
33366
Die Paryse Metro (Frans: Métro de Paris) is 'n openbare vervoerstelsel wat die Franse hoofstad, Parys, en die omliggende stedelike gebied bedien. Dit bestaan uit 16 lyne wat hoofsaaklik ondergronds loop en altesaam 214 kilometer lank is. Dié moltreinstelsel, wat 'n simbool van Parys geword het, word gekenmerk deur die ...
29510
Boegoe (Agathosma betulina) is 'n Suid-Afrikaanse plant met medisinale eienskappe. Dit was histories as medikasie vir die urienweg en wonde gebruik. Dit word ook as geurmiddel vir tee, lekkergoed en selfs drank (dink byvoorbeeld aan boegoebrandewyn) aangewend. Die Hollanders het dit van die San of die Khoi leer ken. In...
15723
'n Aandeel is die eiendomstitel van enige onderneming, alhoewel daar meer spesifiek na die eiendomstitel van maatskappye verwys word.. Die besitters van die aandele van 'n onderneming word saam die aandeelhouers genoem en is gesamentlik die eienaars van die onderneming. Aandele het deurgaans geen vervaldatum nie en is ...
12601
Winnipeg is die hoofstad en grootste stad van die Wes-Kanadese provinsie Manitoba met 633 451 inwoners in die stad (2006) en 739 000 (of twee derdes van die provinsiale bevolking) in die metropolitaanse gebied. Winnipeg staan bekend as die Poort na die Weste (Gateway to the West) en speel 'n belangrike rol as nywerheid...
88269
Die appendiks is 'n buis wat aan die blindederm verbind is en waaruit dit in die embrio ontwikkel. Die blindederm is 'n sakvormige struktuur van die dikderm. Die appendiks is geleë naby die aansluiting van die dunderm met die dikderm. Die menslike appendiks word beskou as 'n vestigiale struktuur, wat deur evolusie die ...
54567
Noordhoek is 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika, geleë onder Chapmanspiek aan die weskus van die Kaapse Skiereiland, ongeveer 35 km suid van die stad self. Die naam "Noordhoek" is geneem uit Nederlands. Dit is die beste bekend vir sy skilderagtige kuslyn en sy lang, wye, sanderige strand, wat suid strek na die nabur...
47987
Die Eurovision-sangfees (Engels: Eurovision Song Contest, ESC; Frans: Concours Eurovision de la Chanson; vroeër: Grand-Prix Eurovision de la Chanson européenne) is 'n sangkompetisie wat sedert 24 Mei 1956 jaarliks in die Europese Uitsaai-unie (EBU) aangebied word. Die kompetisie is gegrond op die bestaande Sanremo Musi...
94578
Mandaryns (Vereenvoudigde Chinees: 官话, Tradisionele Chinees: 官話, pinyin: Guānhuà, letterlik: "taal van die beamptes"), ook Hoog-Chinees of Mandaryn-Chinees genoem, is 'n groep van verwante variëteite van Chinees wat in die meeste van die noorde en die suidweste van China gepraat word. Omdat die meeste Mandarynsdialekte...
293734
Rosalind Speirs (gebore 1951) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Silent Number (1974), Power Without Glory (1976), Heidi (1978), en Prisoner (1979). 1975: The Love Epidemic 1974: Silent Number 1976: Power Without Glory 1978: Heidi 1979: Prisoner 1977: End Of Summer Rosalind Sp...
55856
Die Universiteit van Cambridge (ook bekend as Cambridge-universiteit) is 'n universiteit in Cambridge, Engeland. Die universiteit is saam met die Universiteit van Oxford een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk, wat reeds in die 13de eeu begin is. Die twee universiteite staan gesa...
43056
Hans Anton Aschenborn (1 Februarie 1888 – 10 April 1931) was 'n kunstenaar en skrywer bekend vir sy skilderye en illustrasies van diere in Suid-Afrika en Duitsland. Ook sy seun Dieter Aschenborn (15 November 1915 – 11 September 2002) en sy kleinseun Uli Aschenborn (6 September 1947) is al twee bekende diereskilders in ...
15847
Klasse is die onderliggende bousteen in Objekgeoriënteerde programmering. Dit is die abstraksie van regte wêreld konsepte. Daar moet egter duidelikke verskil getref word tussen die klas en die konkrete intansie van die klas - die objekte. Klasse kan as die bouplan vir objekte gesien word.
310071
Samuel Pauw (*17 Junie 1936 – †18 Mei 2016) was ’n Suid-Afrikaanse argitek en kunstenaar. Pauw is op 17 Junie 1936 in Germiston in Transvaal gebore as seun van Samuel Pauw en sy vrou (née Heroldt). Hy het twee broers, Koos en Heroldt. Sy opvoeding ontvang hy aan die Pretoria-Oos Laerskool en hy matrikuleer in 1953 aan ...
734
Die jaar 1753 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. 24 Februarie – Pous Benedictus XIV verklaar Joseph (Giuseppi) van Cupertino salig. 1 Maart – Swede aanvaar...
14072
Sir Stirling Moss OBE (17 September 1929 – 12 April 2020) was 'n Britse renjaer. Hy was die seun van Alfred Moss wat die veertiende plek behaal het in die Indianapolis 500-wedren van 1924. Moss is in London gebore. Stirling Moss is 'n pionier in die Britse Formule Een-wedrenbedryf en word as een van die beste renjaers ...
10046
Lascaux is 'n nedersetting in die département Corrèze (Nieu-Akwitanië, Frankryk). Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lascaux.
50222
.hm is die agtervoegsel van domeinname van webtuistes in die Heard- en McDonaldeilande. Die eilandgroep is onbewoonde en onherbergsaam. Tog het dit (vir onduidelike redes) 'n eie topvlakdomein gekry. Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:HM IANA se inligting
50228
'n Staatsman of staatsvrou is gewoonlik 'n politikus of ander gesiene publieke persoonlikheid wat oor 'n lang en gerespekteerde loopbaan in politiek of regering op nasionale en internasionale vlak beskik. Die toekenning van sodanige eretitel word dikwels oorgelaat aan ondersteuners of kommentatore. Wanneer politici aft...
70334
Die Filippynse See (Engels: Philippine Sea, Japannees: フィリピン海, Chinees: 菲律宾海, Tagalog: Dagat Pilipinas) is 'n see van die Stille Oseaan tussen die Japanse eilande Ryukyu, Kioesjoe, Honsjoe en Sjikokoe in die noorde, Palau in die suide, Taiwan en die Filippynse eilande Luzon, Mindanao en Visayas in die weste, die Noorde...
69176
Heiveld is ’n nedersetting in die munisipaliteit Wijchen in die provinsie Gelderland in Nederland. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
108026
Johannes Nicolaas de Beer (Graaff-Reinet, 6 Desember 1830 – Smitskraal, Hertzogville (destyds distrik Boshof), 20 Junie 1883) was die eienaar van 'n diamantplaas by Kimberley en die man aan wie die mynmaatskappy De Beers Consolidated Diamond Mines sy naam te danke het. De Beer was die seun van Johannes Nicolaas de Beer...
126356
Dwelmtsaar (Engels: drug czar) is 'n informele term vir die persoon wat die hoof van die dwelmbeheerbeleid in verskeie gebiede is. Dit volg die informele gebruik van die term "tsaar" in die VSA se politiek. Dit is in 1982 die eerste keer gebruik in 'n nuusberig deur United Press International, wat berig het "senatore ....
193972
Craniella longipilis is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse). Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Craniella en tot die familie Tetillidae. Die wetenskaplike naam van die ...
257212
Michael York (gebore 27 Maart 1942) is 'n Engelse akteur en vervaardiger.
270196
Igor Davidovich Oistrakh (Oekraïens: Ігор Давидович Ойстрах; Russies: И́горь Дави́дович О́йстрах; gebore op 27 April 1931) is 'n Russiese violis. Oistrakh was in Odessa, Oekraïne (toe deel van die Sowjetunie) gebore en is die seun van Tamara Rotareva en die violis David Oistrakh. Hy het die Sentrale Musiekskool in Mosk...
126225
Ontvlugting of wêreldontvlugting (Engels: escapism) is die vermyding van onaangename, vervelige, inspannende, vreesaanjaende of banale aspekte van die daaglikse lewe. Dit kan gebruik word as ’n term wat die stappe definieer wat mense neem om hardnekkige gevoelens van depressie of algemene hartseer te help verlig. Hele ...
241667
Sandy Allen (18 Junie 1955 – 13 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fellini's Casanova (1976) en Being Different (1981), en in die televisiereeks The World's... and Me (2008). 1976: Fellini's Casanova 1981: Being Different 2008: The World's... and Me 2007: Inside Ext...
293819
Martin Dingle-Wall (gebore 22 Julie 1971) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strangerland (2015), All That Jam (2016), Happy Hunting (2017), en Gun Shy (2017). 2008: Doing Dungog 2009: The Makeover 2010: The Nothing Men 2015: Strangerland 2016: All That Jam 2016: Get a ...
13939
'n Genus (meervoud: genera of genusse; ook soms geslag genoem) is 'n taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan; as daar meer as een spesie in 'n genus is, sal die spesies morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera. In die benamingskodes vir bionomi...
81385
Die Andaman-eilande (Engels: Andaman Islands) is 'n eilandgroep in die Indiese Oseaan en vorm saam met die suidelike Nicobar-eilande die Indiese uniegebied Andaman- en Nicobar-eilande. Die eilandgroep het 'n bevolking van sowat 343 125 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 8 249 km². Die hoofstad, Port Blair, het 'n ...
758
Die jaar 1717 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 17de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gross-Friedrichsburg aan die Wes-Afrikaanse Goudkus (die huidige Ghana) word deur die Keurvors van Brandenbu...
3878
Die jaar 22 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Drusus word benoem as opvolger van keiser Tiberius.
24236
Ryan Cox (Kemptonpark, 9 April 1979 - aldaar, 1 Augustus 2007) was 'n Suid-Afrikaanse padfietsryer. Cox neem sedert 1987 aan fietsry deel en word in 2000 lid van die Amore e Vita-fietsryspan. Gedurende 2002 ry hy vir die Duitse Team Cologne-fietsryspan. Cox was sedert 2003 'n spanlid van die Barloworld-fietsryspan. Hy ...
39590
.de is die Internettopvlakdomein vir Duitsland (.de is die eerste twee letters van Deutschland). Die .de domeinname word deur DENIC (Deutsches Network Information Center) uitgegee. Hierdie domeinname word al sedert 1986 uitgereik. .de is die op een na (net na .com) populêrste domeinnaam op die Internet. Lys van Interne...
44366
Die Turkse Republiek van Noord-Siprus (Turks: Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti) of kort Noord-Siprus (Kuzey Kıbrıs) is volgens internasionale reg 'n deel van Siprus. Die de facto onafhanklike republiek word slegs deur Turkye as 'n onafhanklike land erken. Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sedert 1974 en op 15 ...
104960
Die NG gemeente Villiersdorp is 'n gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland met sy setel op die dorp Villiersdorp. Met sy stigting in 1858 was dit die 73ste gemeente in die hele NG Kerk, maar weens die samesmelting van die gemeentes Middelburg, Kaap en Middelburg-Uitsig, is dit ...
290104
Die rooisuikerbos (Protea grandiceps) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Kaapse Skiereiland, Hottentots-Hollandberge, Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniquaberge, Groot-Winterhoekberge en Kammanassieberge. Die struik is rond en w...
364870
Václav Smil (gebore op 9 Desember 1943) is 'n Tsjeggies-Kanadese wetenskaplike en beleidsontleder. Hy is 'n toonaangewende professor emeritus in die Fakulteit Omgewing aan die Universiteit van Manitoba in Winnipeg, Manitoba, Kanada. Sy interdissiplinêre navorsingsbelangstellings omvat 'n breë gebied van energie-, omgew...
61455
Ratum is ’n nedersetting in die munisipaliteit Winterswijk in die provinsie Gelderland in Nederland. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
98745
Ds. Jan Hendrik Hofmeyr (Calvinia, 17 Maart 1856 – Kaapstad, 22 Maart 1924) was ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat net vyf jaar in die bediening gestaan het in die NG gemeente Uitenhage. Hy is in 1887 geskors nadat hy bedank het weens onsedelike gedrag. Hofmeyr was die tweede oudste seun van prof. N...
109167
Die Seilvintang (Zebrasoma desjardinii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Sailfin tang. Die vis word tot 40 cm lank. Hierdie spesie het goed ontwikkelde seiltipe dorsale- en analevin...
289421
Lazar Naumowitsj Berman ( Russies: Ла́зарь Нау́мович Бе́рман, Lazarʹ Naumovič Berman; 26 Februarie 1930 - 6 Februarie 2005) was 'n Sowjet-Russiese klassieke pianis en Erekunstenaar van die RSFSR (1988). Sy speelwerk is gekenmerk deur 'n reusagtige, oordonderde tegniek wat hom 'n opwindende tolk van Liszt en Rachmaninof...
384359
Huisgenoot: Ware Lewensdramas is 'n werklikheidsreeks op VIA, DStv kanaal 147 sedert 27 Julie 2017. Die reeks is gebaseer op stories wat in die tydskrif Huisgenoot verskyn het. Dit fokus op die karakters, kenners en joernaliste agter die stories. Die reeks, tans in sy agtste seisoen, word Maandagaande om 21h00 uitgesaa...
44941
Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan vier outonome okroegs is. Hierdie soort deelgebied is aanvanklik nasionale okroegs genoem en is in die 1920's gestig om outonomie te verskaf aan inheemse volke in die noorde van die land. In 1977 is die naam na outonome okroegs verander om klem te l...
55657
.nc is die Internettopvlakdomein vir Nieu-Kaledonië. Lys van Internettopvlakdomeine IANA se whois-inligting vir .nc
346
Die Universiteit van Suid-Afrika is 'n universiteit in Pretoria, Gauteng, wat deur afstandsonderrig opleiding aan studente binne en buite Suid-Afrika verskaf. Die universiteit staan ook bekend as Unisa (Universiteit van Suid-Afrika). Dit was die eerste universiteit ter wêreld wat opleiding deur middel van korrespondens...
104512
Die Formule Een-seisoen van 2014 was die 65ste seisoen van die Formule Eenkampioenskap en is oor 19 Grand Prix-wedrenne beslis. "FIA revises final 2009 entry list". Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. 26 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 26 Maart 2009. "So, CT05 is...
247836
Karla Tamburrelli is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die Hard 2 (1990), City Slickers (1991), Forever Young (1992), en Plump Fiction (1997). 1990: Die Hard 2 1991: City Slickers 1992: Forever Young 1997: Plump Fiction 1996: The Big Easy 1994: The Counterfeit Contessa...
35300
Bobonong is 'n dorpie in die ooste van Botswana in die Sentraal distrik. Die dorp se bynaam is Bob-stad of Bob city. Daar woon ongeveer 19 000 mense. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
42776
.cd is die Internettopvlakdomein vir die Demokratiese Republiek die Kongo. Die domein is in 1997 geskep om die .zr-domein (vir die eertydse Zaïre) mee te vervang. Die .zr-domein is uiteindelike in 2001 permanent geskrap. Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CD IANA se .cd-whois-inligting AfriDNS - Informasie oor A...
42782
.cv is die Internettopvlakdomein vir Kaap Verde. Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CV IANA se whois-inligting vir .cv AfriDNS - Inligting oor Afrika se topvlakdomeine
129800
Speekselklier is 'n tipe klier (orgaan in soogdierliggaam). Eksokriene kliere, waaronder speekselkliere tel, skei hulle produkte af deur ’n buis op ’n buite-oppervlak van die liggaam, soos die vel (huid) of in 'n holte, soos die mond van die menslike spysverteringstelsel. Speekselkliere by soogdiere soos die mens, is t...
46076
Anrika is die verhoognaam van Anrika Bruinders (née Koch, gebore 1984), 'n Afrikaanse sangeres. Sy is op 16 Desember 2006 met die akteur en komediant Alvin Bruinders, wat bekend is vir sy rolle in Vetkoekpaleis en Gauteng-aleng, in die eg verbind. Anrika se albums: Mambo, 2006 GALLO Vir Ewig Vir My, TRIO Bekendes sing ...
120320
Hautot-sur-Seine is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 400 inwoners (2014). Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Roumare. Die dorp word as Hotot vir die eerste keer in 1240 beskryf. Beaurepaire, François de (1979). Les Noms ...
1829
Die jaar 1472 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. 31 Januarie – Giuliano della Rovere (later Pous Julius II) word biskop van Lausanne. 16 September –...